November 13 2017 Na baie wik en weeg het ek besluit om die winkel gedeelte van Polkadot te sluit.....ons gaan voortaan net spyseniering doen.VANAF 14 - 30 NOVEMBER GAAN ONS UITVERKOPING HOU.....