December 31 2017 So kom ons aan die einde van nog ‘n jaar. Baie dankie vir die ondersteuning die jaar, sonder julle is ons niks. Mag elkeen van julle God se seën in oorvloed beleef en ervaar in 2018.