July 12 2019
Lus vir lekker eet.....probeer ons gerus.
Platters.....soet en sout
Gebak.....koeke, terte en quiche
Gevriesde etes in verskillende groottes. Beskuit
Slaaie & Paptert & Brode
Partytjie bokse
Piekniek bokse
Sop
Kontak ons gerus by 0829225893
polkadot6609@gmail.com