Polkadot

Polkadot is 'n warm en gemaklike koffie winkel, waar jy kan kom ontspan na die week se gejaag op 'n Saterdag van 10h00 tot 15h00.

Al is Polkadot net Saterdae oop, doen ons ook deur die week op spesiale versoek verjaarsdae, babatee's, kombuistee's. Ons maak ook platters (soet en sout), piekniekmandjies en en en.......