May 8 2015 Gevriesde etes gemaak vir klient.......31 bakkies. Bobotie en geelrys, Pannekoek Lasagne, Gebakte Spaghetti Bolognaise, Hoenderpastei en Herderspastei......R25 per bakkie. Maak ook groter bakke 2 persone (R50) en 6 persone vir R150