May 15 2017

Photos from Polkadot's post

SOP SOP SOP......kan bestel word, R40 p/lt. Klein broodjies R3 elk, groter brode R10 elk. Spinasie roomsop, Sampioen sop, Biltongsop, Ertjies & Hamsop en Groente sop.....0829225893

May 19 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Soet en Sout Platters

May 14 2017
Timeline Photos

Timeline Photos

Polkadot added a new photo to the album: Timeline Photos.

May 13 2017
Timeline Photos

Timeline Photos

Baie, baie dankie vir almal se getroue ondersteuning, vir elke bestelling, groot of klein, ek waardeer dit ongelooflik baie.

May 13 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Sommer so iets van alles wat lekker is....

May 13 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Ek het hierdie klein kaaskoekies beskikbaar as iemand belangstel....R15 elk

May 12 2017
Timeline Photos

Timeline Photos

Red Velvet koek in botteltjie.....gemaak vir 'n spesiale mamma.....

May 11 2017
Polkadot

Polkadot

Polkadot updated their profile picture.

May 8 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Spesiale platters vir 'n spesiale dame....

May 4 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Is jy op soek na 'n oulike geskenkie vir Moedersdag, Oumadag, bederf vir juffrou of vir 'n sieke in die hospitaal......dan is ons beskuit bottels ideaal. R120 elk, gevul met die lekkerste beskuit van jou keuse (All Bran, Cranberry, Dadel en Neute en...  

April 27 2017
Photos from Polkadot

Photos from Polkadot's post

Polkadot added 2 new photos.